Lede-resep
Eiervla
Gepubliseer
My moeder het die heerlikste eiervla denkbaar gemaak. Sy moes altyd twee brouseltjies maak – Pappa het van dik vla gehou en ons kinders van dun vla wat…
Lede-resep
Een-pot-bees risotto
Gepubliseer
Wanneer tyd letterlik jou baas word en daar eenvoudig nie ure oor is om lank in die kombuis te staan nie, is my Slow Cooker, Crock Pot of…
Lede-resep
Biga styl / Spons metode brood
Gepubliseer
Wil jy graag jou eie brood bak, maar is jy bang dit gaan nie ’n sukses wees nie? Dan is hierdie brood vir jou. Die groot geheim lê…
Lede-resep
Roosblaar konfyt
Gepubliseer
Rooskonfyt is een van daardie besonderse goedjies wat ’n gewone nagereg in iets sprokiesmooi kan verander. Hierdie resep gee jou die keuse tussen ’n loperige, stroperige eindproduk of…
Lede-resep
Groentamatie piekels
Gepubliseer
Groen tamaties hoef glad nie verlore te gaan wanneer die seisoen se laaste tamaties nog nie kans gekry het om ryp te word nie. Hierdie heerlike gepiekelde groen…
Gratis
Vinnige, gekookte versiersel
Gepubliseer
Hierdie is een van daardie klassieke versiersels wat jy altyd in jou agtersak wil hê! Dit neem skaars 10 minute om te maak, hou sy vorm selfs in…
Lede-resep
Hoë vesel Diabetiese beskuit
Gepubliseer
Om suiker in bakwerk te vervang, beteken nie jy moet noodwendig van lekker soet gebak afskeid neem nie. Vir mense wat suikerinname moet beperk, kan die regte versoeter…
Lede-resep
Boerejongens
Gepubliseer
Boerejongens – die naam alleen laat mens al glimlag! Hierdie Nederlandse lekkerny van sappige druiwe wat stadig in brandewyn trek, het oor die jare ’n geliefde Suid-Afrikaanse kuierbederf…
Gratis
Gepekelde rooi uie met klapper suiker
Gepubliseer
Vinnige en maklike uiesmoor wat ’n plek in elke koskas verdien! Hierdie soet-suur uie is heerlik saam met hamburgers, boereworsrolle, pap en sous, maar gee ook aan gewone…
Lede-resep
Basiese beginsels van Gis en Broodbak
Gepubliseer
Broodbak hoef nie ingewikkeld te wees nie! Kom ons begin by die begin en leer verstaan watter soort gis om te gebruik, hoeveel gis jou deeg nodig het…
Lede-resep
Italiaanse botterversiesel
Gepubliseer
Hierdie versiersel neem bietjie tyd en tegniek. Moenie kommer, sodra jy hierdie resep een keer deur gewerk het, sal dit kinderspeletjies wees die tweede keer. Hierdie is die…
Lede-resep
Pekan en hoë vesel karringmelk beskuit
Gepubliseer
Hierdie is nou ’n beskuit vir die groot beskuitblik! Geurig, klam en propvol vesel, appels, cranberries, klapper en pekanneute. Die melassesuiker gee ’n heerlike diep karamelgeur aan die…