Lede-resep
Karamel en Gemmer Geelwortels
Gepubliseer
Saggekookte wortels in ’n blink botter-, gemmer- en karamelsous—’n vinnige bygereg waarvan almal die bak sal wil leeglek.
Lede-resep
Gerookte Paprika Varklendeskywe
Gepubliseer
Sappige varklendeskywe met knoffel, roosmaryn, gerookte paprika en ’n bros, goudbruin Parmesaankors.
Lede-resep
Pesto: Basillie en Songedroogde Tamatie
Gepubliseer
Twee veelsydige pesto’s wat binne minute gemaak kan word—vars basiliekruidpesto en ’n geurige songedroogde-tamatiepesto.
Lede-resep
Boontjiesop
Gepubliseer
’n Dik, romerige boontjiesop met sagte suikerbone en rokerige spek—ware plaaskos vir ’n koue dag.
Lede-resep
Vis en Chips Twist
Gepubliseer
Bottersagte visfilette in ’n geurige suurlemoen-, knoffel- en dillebotter, bedien met bros Parmesaan-aartappeltjies.
Lede-resep
Binneboudskywe met Sjerrie en Bloukaas sous
Gepubliseer
Murgsagte beesvleis wat stadig saam met rooiwyn, sampioene en geurige groente prut, afgerond met ’n romerige bloukaassous.