Meer oor hierdie produk
My droom was altyd om ‘n e-boek te publiseer met trefkrag en ‘n verskil. Ek wou so ‘n e-produk ook interaktief maak met video skakels na elke klas wat in die handleiding aangebied word. My doelwit? Om jou te bemagtig om ‘n besigheid te kan begin met min. So is hierdie Koeksister besigheid gebore en ek kan aan jou die volgende bied:
1. Die Oorsprong en Geskiedenis van die Koeksister.
2. Toerusting en Bestanddele
3. Warm en Koue Stroop Koeksisters met video grepe oor die prosesse van beide.
4. Kopkrappers met voorbeelde opgelos
5. ‘n Bonus met paar ekstra resepte en idees wat verbandhou met koeksisters.
6. Verpakking, verkoeling, raklewe.
Alle navrae vir jou klas kan gerig word aan: annelien@annelienpienaar.co.za
Groete
Annelien Pienaar Voedsel Konsultant





Reviews
There are no reviews yet.