Toffie Appels
Hierdie resep lewer ongeveer 25 klein appels of 10 groot appels en kan met enige soort appel gemaak word. Die harde suikerlaag is pragtig blink en bros, maar suikerstroop kan ernstige brandwonde veroorsaak. Werk dus uiters versigtig en wees voorbereid voordat jy begin.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 25 appels portions
Wenke / Tips
Bestandele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.