Spek en Aspersie tert
Hierdie romerige souttert kombineer bros spek, gerookte ham, aspersies en cheddar met 'n sagte eier-en-broodvulsel wat heerlik lig bak. Die resep lewer twee foeliebakterte of een groot Pyrex-tert en is net so lekker warm uit die oond as koud die volgende dag.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 4-6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestandele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.