Neapolitan pizza
Hierdie tradisionele Napolitaanse pizzadeeg word met slegs 'n handvol bestanddele gemaak, maar die geheim lê in tyd en geduld. Stadige fermentasie ontwikkel die kenmerkende geur, terwyl die deeg elasties genoeg word om die klassieke dun kors met sy sagte, lugtige rand te vorm. Die resep sluit ook 'n Pizza Dust-mengsel in wat keer dat die deeg aan die pizzaspatel vaskleef en sorg dat elke pizza maklik op die warm pizzasteen afgly. Of jy nou 'n houtoond, pizzaoond of gewone huishoudelike oond gebruik, hierdie resep lewer elke keer 'n uitstekende resultaat.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Medium
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 220°C
Porsies - 5 groot pizza's portions
Wenke / Tips
Bestandele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.