Bone Broth
Maak ’n geurige beesbeenafreksel in ’n prutpot of op die stoof met ’n kombinasie van stert-, skenkel-, nek- en kortribbene. Gebruik die aftreksel as basis vir sop, souse en bredies, of geniet ’n warm koppie daarvan as deel van ’n gewone gebalanseerde eetplan.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 200°C
Porsies - 1-2 liter portions
Wenke / Tips
Bestandele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.