Lede-resep
Rots skonsies (Rock buns)
Gepubliseer
Hierdie tradisionele Rots Skonsies (Rock Buns) is die perfekte kombinasie van 'n bros, krummelrige kors en 'n sagte, botterige binnekant. Gevul met sappige sultanas en 'n tikkie speserye,…
Lede-resep
High tea: Elegante Teetyd Olyf broodjie
Gepubliseer
Daar is iets besonders aan 'n mooi gedekte High Tea-tafel waar elke happie soos 'n klein kunswerkie lyk. Hierdie Elegante Teetyd Olyfbroodjie is een van daardie resepte wat…
Lede-resep
Kaas poffertjies
Gepubliseer
Gougères is die Franse antwoord op die perfekte sout happie – lig soos 'n veertjie, goudbruin aan die buitekant en heerlik hol en sagte aan die binnekant. Hierdie…
Lede-resep
Trio skons: sjokolade, vla en blondies!
Gepubliseer
Hierdie skons is sag, botterig en ongelooflik veelsydig. Met een basiese deeg kan jy drie heeltemal verskillende variasies skep – ryk sjokolade, romerige blondie of 'n nostalgiese vlageur.…
Lede-resep
Vleiserige muffins
Gepubliseer
My vrieskas is amper altyd vol van hierdie happies! Met net vyf bestanddele is dit een van daardie resepte wat ek oor die jare verfyn het om vinnig,…
Lede-resep
Sout skonsies met loopbeslag
Gepubliseer
Hierdie maklike mini-worsiehappies word met ’n eenvoudige, veelsydige skonsbeslag gemaak en is perfek vir kosblikke, partytjies en koekverkopings. Vul dit met worsies, maalvleis, kaas of oorskietvleis en sit…
Lede-resep
Bakkersmengsel Bierbroodjie met Kaings en Pikante rissie
Gepubliseer
Hierdie maklike bierbroodjie is ’n staatmaker vir elke braai- en kampnaweek. Pikante soetrissies, cheddar, uie en jou keuse van olywe of kaiings gee aan die klassieke brood ’n…
Lede-resep
Veelsydige Bakkersmengsel
Gepubliseer
Hou hierdie veelsydige Basiese Bakkersmengsel gereed in die yskas en jy is binne minute op pad na vars kaasskons, plaatkoekies of ’n bros pasteikors. Die mengsel word met…
Lede-resep
Vinnige Ontbyt Skons
Gepubliseer
Hierdie ligte, sagte skons is vinnig om aanmekaar te slaan en heerlik warm uit die oond. Gebruik die basiese resep net so of voeg kaas, spek, ham, sprietuie…
Lede-resep
Skons
Gepubliseer
’n Vinnige kaas-en-karringmelkbeslag wat as soutbrood of kosblikmuffins gebak kan word, met vier heerlike variasies om van te kies.