Welkom in Annelien se wêreld van kos

Van die Tuiskombuis tot die Produksie vloer.

Annelien Pienaar is ’n Voedselwetenskaplike, Resepontwikkelaar en Konsultant. Sy deel beproefde kennis met tuiskokke en werk ook saam met van Suid-Afrika se grootste voedselhandelsmerke aan grootskaalse resepontwikkeling, produksieprosesse, werksvloei en die uitleg en opstel van voedselproduksiefasiliteite.

Annelien Pienaar in haar kombuis
01 / VIR JOU KOMBUIS

Leer, bak en kook met vertroue

Ontdek Annelien se versameling beproefde resepte, praktiese voedselkennis, aanlyn klasse, werkswinkels en produkte wat jou help om met meer begrip en selfvertroue te kook en bak.

02 / VIR JOU BESIGHEID

Voedselkennis wat op groter skaal werk

Kry professionele ondersteuning met resep- en produkontwikkeling, standaardisering, produksievloei, gehaltebeheer en die beplanning of verbetering van jou voedselproduksiefasiliteit.

Loer deur ons resepte

Herstel
882 resepte gevind · Nuutste eerste
Ingelegde Pynappel Lede-resep
IngelêPreserveer

Ingelegde Pynappel

Gepubliseer

Ingemaakte pynappel is een van die vinnigste en maklikste maniere om ’n groot pynappeloes te verwerk. Koop pynappel wanneer dit op spesiale aanbieding is, verwerk dit en jy…

Sodawater pastei deeg Lede-resep
BakPasteie

Sodawater pastei deeg

Gepubliseer

Persoonlik is ’n tuisgemaakte pasteideeg vir my een van die lekkerste maniere om myself en my gesin te bederf. Hierdie klassieke sodawaterkors is ’n bekende gunsteling onder Suid-Afrikaanse…

Bak vir Profyt Gratis
Gratis Resepte

Bak vir Profyt

Gepubliseer

Om ’n tuisnywerheid te begin klink dalk eenvoudig – jy bak immers reeds heerlik vir jou familie en vriende. Maar sodra geld hande verwissel, verander die spel. Hier…

Malvalekkers Lede-resep
BakLekkergoed

Malvalekkers

Gepubliseer

Fluweelagtig, sag en dekadent – tuisgemaakte malvalekkers is so mooi dat dit amper te lekker is om te eet! Met kleure en geure uit die hele reënboog kan…

Grenadella koek Lede-resep
BakKoeke

Grenadella koek

Gepubliseer

Vars en geurig, met daardie kenmerkende soetsuur smaak van grenadilla, is hierdie koek ’n ware bederf. Die sagte botterkoek hou die grenadillapitte mooi deur die beslag, terwyl die…

Moussaka / Melanzane Lede-resep
PiekelsPreserveer

Moussaka / Melanzane

Gepubliseer

’n Heerlike plaasgereg wat bewys dat eenvoudige bestanddele soms die lekkerste maaltye oplewer. Hierdie eiervrug- en maalvleisskottel is ’n variasie op moussaka, met geurige speserye, sagte eiervrug en…

Met trots ondersteun deur