Super maklike Ranch Dressing
Hierdie klassieke Ranch Dressing is romerig, vars en propvol kruiegeure. Met net 'n paar eenvoudige bestanddele maak jy binne minute 'n sous wat perfek is vir slaaie, hamburgers, wraps, geroosterde groente, vleisgeregte en as 'n heerlike doopsous vir peuselhappies. Die geur verbeter selfs nog meer nadat dit 'n rukkie in die yskas gerus het.
Prep Tyd - 5 mins
Kook / Bak Tyd - 20 mins
Totale Tyd - 25 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Lewer: 250 ml portions
Wenke / Tips
Bestandele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.