Suurlemoen vingers
Suurlemoenblokkies is 'n klassieke yskashappie wat gemaak word met fyngedrukte Marie-beskuitjies, roomkaas, botter en vars suurlemoensap. Die mengsel stol in die yskas totdat dit ferm genoeg is om in netjiese blokkies te sny. Bedien dit eenvoudig met 'n ligte bestrooiing van versiersuiker of rond dit af met 'n vars suurlemoenglaseersel vir ekstra sitrusgeur.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 36 blokkies portions
Wenke / Tips
Bestandele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.