Vinnige, gekookte versiersel
’n Gekookte eierwitversiersel wat spierwit, lig en donsig is en perfek geskik is om rose, blomme en ander dekoratiewe vorms te spuit. Die versiersel smelt nie maklik in warm weer nie en kan pragtig gekleur word. Die toevoeging van wit malvalekkers is opsioneel, maar gee die versiersel ’n ekstra sagte en romerige tekstuur.
Prep Tyd - n.v.t. mins
Kook / Bak Tyd - n.v.t. mins
Totale Tyd - n.v.t. mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 1 koek se bedekking van 25 cm dubbel laag portions
Wenke / Tips
Bestandele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.